Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. Ek stel realistiese doelwitte vir myself.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit
  2. Soms (ongeveer 25% van die tyd)
  3. Dikwels (ongeveer 50% van die tyd)
  4. Baie dikwels (ongeveer 75% van die tyd)
  5. Altyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
1
0.87
17
14.78
37
32.17
46
40.00
14
12.17
115
65.34
Manlik
0
0.00
6
9.84
20
32.79
22
36.07
13
21.31
61
34.66
Alle deelnemers
1
0.57
23
13.07
57
32.39
68
38.64
27
15.34
176
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.