Beplande Loopbane van Studente - Nie gedek deur vraelys

navorsing oor my veld ( Geologie) vir bevordering van mens se verstand van die vorming van die aarde

Dink konsultasie is moontlik meer die rigting wat ek op die ou einde sou wou volg...

Meer gefokus op Logistieke betuurder.

wil forensiese ondersoeke doen

sportwetenskaplike

Forensiese wetenskaplike (in chemiese of biochemiese rigting)

0

"Ek sal graag eendag in die kreatiew veld besig wees, maw skryf, deel wees van'n tydskrif se redaksiespan, 'n vryskutjoernalis wees of betrokke wees by die SAUK as nuusleser of by RGS as radion-omroeper of so. Eintlik is ek nog nie 100% seker nie. "

"Plantbiotegnologie, werk met medisinale plante"

Nog onseker oor my presiese rigting!

Ek gaan oor Desember 'n kursus in Gesondheids- en lewensafrigting doen. Volgende jaar gaan ek of B.Phil Joern doen of M.Phil Dokumentontwerp en -analise

"Predikant.Persoon wat in 'n gemeente opset werk, en diensbaar is vir die mense, gemeente lede asook qander mense van buite."

"Eiendomsontwikkelaar, projekbestuurder, bemarker vir eiendomsontwikkeling. asook fashion buying."

kyk nog hoe loop die water

verk in versekering gebied met waarskynlikhede en geld

Arbeidsterapeut

"my honneurs te doen, meestersgraad en doktersgraad te verwerf in mikrobiologie. Daarna in toepaslike veld te werk en navorsing te doen."

-

"Wel, my hart le by die landbou so wil graag as siviele ingenieur die landbou dien. Sal later met behuisings projekte wil werk."

"Beplanning van individue se finansies wat insluit aftree beplanning, beleggings, versekering, ens."

Ek wil graag navorsing oor onderwys en RSA se opvoedkundige sisteme doen terwyl ek vir die DvO werk.

Ek wil help met die fisieke ontwikkeling van kinders.

Geoktrooieerde rekenmeester

Geoloog: GIS Spesialis

melkstalbestuurder by melkery

"landbou ekonoom. Help nie-blankes om te boer sonder dat hul intreede in die landbou, bestaande boere negatief beinvloed."

"Genetiese voorligter - berader vir mense wat toetsing ondergaan vir genetiese siektes, voor-geboortelike berading indien aborsie bv oorweeg word, ens"

voedselwetenskaplike

Arbeidsterapeut: aanvullende mediese beroep

Entomoloog of enigiemand wat betrokke is by die instandhouding en welstand van die aarde se natuurlike hulpbronne.

"Persoonlike fiksheidsinstrukteur wat mense help om hul lewens in orde te kry fisies maar ook dus op 'n sielkundige manier aangesien oefening en lewensstyl verandering 'n sielkundige impak het, maar ook karate afrigter vir minder bevoorregte gemeenskap om

Na my honeurs jaar sal ek by finansiele instelling gaan werk en my artikels daar voltooi.

arbeidsterapie

"'n Finansi?le analis, of 'investment banker'"

High school teacher

Financial Analyst

Investment manager

microbiology

banker

Industrial Psychologist

Industrial Psychologist

Plan to specialise in the area of Human Rights and Conflict Resolution particularly in Africa

General Surgeon or Dermatologist

A Sale and Purchase broker in the Maritime industry.

financial advisor and lecturer

biokinetics

medical dr

Conservation Biologist. I already own my own business.

Legal advisor

speech-language and hearing therapy