Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 12 | 70.59 | 5 | 29.41 | 17 |
19.54 |
Natuurwet | 9 | 69.23 | 4 | 30.77 | 13 |
14.94 |
Opvoedkunde | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
6.90 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
3.45 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 18 | 85.71 | 3 | 14.29 | 21 |
24.14 |
Ingenieurswese | 6 | 60.00 | 4 | 40.00 | 10 |
11.49 |
Gesondheidswet | 16 | 94.12 | 1 | 5.88 | 17 |
19.54 |
Alle deelnemers | 69 | 79.31 | 18 | 20.69 | 87 |
100.00 | |
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
|
|
Persentasie response per opsie per fakulteit |
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e
r
e
s
p
o
n
s
e
| | | |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
|
|
 |
|
|
      |
|
|
Opsie 1 |
Opsie 2 |
|
|
Opsies |
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.