Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 5 | 29.41 | 12 | 70.59 | 17 |
19.54 |
Natuurwet | 2 | 15.38 | 11 | 84.62 | 13 |
14.94 |
Opvoedkunde | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 6 |
6.90 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
3.45 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 6 | 28.57 | 15 | 71.43 | 21 |
24.14 |
Ingenieurswese | 3 | 30.00 | 7 | 70.00 | 10 |
11.49 |
Gesondheidswet | 5 | 29.41 | 12 | 70.59 | 17 |
19.54 |
Alle deelnemers | 25 | 28.74 | 62 | 71.26 | 87 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.