Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
46
75.41
14
22.95
1
1.64
61
70.11
Bruin
12
70.59
5
29.41
0
0.00
17
19.54
Swart
6
85.71
1
14.29
0
0.00
7
8.05
Indier
2
100.00
0
0.00
0
0.00
2
2.30
Alle deelnemers
66
75.86
20
22.99
1
1.15
87
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 75.409836065, Opsie 1 Bruin   : 70.588235294, Opsie 1 Swart   : 85.714285714, Opsie 1 Indier  : 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 75.862068965, Opsie 1 Wit     : 22.950819672, Opsie 2 Bruin   : 29.411764706, Opsie 2 Swart   : 14.285714286, Opsie 2 Alle deelnemers: 22.988505747, Opsie 2 Wit     : 1.6393442623, Opsie 3 Alle deelnemers: 1.1494252874, Opsie 3
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.