Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Idees of begrippe gebruik uit verskillende vakke om werkopdragte af te handel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 41.18 | 10 | 58.82 | 0 | 0.00 | 17 |
19.54 |
Natuurwet | 2 | 15.38 | 11 | 84.62 | 0 | 0.00 | 13 |
14.94 |
Opvoedkunde | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 0 | 0.00 | 6 |
6.90 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
3.45 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 5 | 23.81 | 14 | 66.67 | 2 | 9.52 | 21 |
24.14 |
Ingenieurswese | 4 | 40.00 | 5 | 50.00 | 1 | 10.00 | 10 |
11.49 |
Gesondheidswet | 5 | 29.41 | 11 | 64.71 | 1 | 5.88 | 17 |
19.54 |
Alle deelnemers | 25 | 28.74 | 58 | 66.67 | 4 | 4.60 | 87 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.