Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe waardevol die volgende vir jou persoonlik is: Die vroeë-assesseringstelsel.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Uiters waardevol
  2. Baie waardevol
  3. Redelik waardevol
  4. Van geen waarde

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
14
29.17
14
29.17
17
35.42
3
6.25
48
55.17
Manlik
15
38.46
13
33.33
8
20.51
3
7.69
39
44.83
Alle deelnemers
29
33.33
27
31.03
25
28.74
6
6.90
87
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.