Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 68.75 | 10 | 31.25 | 32 |
18.71 |
Natuurwet | 17 | 60.71 | 11 | 39.29 | 28 |
16.37 |
Opvoedkunde | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 8 |
4.68 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 90.00 | 1 | 10.00 | 10 |
5.85 |
Regsgeleerdheid | 2 | 40.00 | 3 | 60.00 | 5 |
2.92 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.75 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 32 | 64.00 | 18 | 36.00 | 50 |
29.24 |
Ingenieurswese | 10 | 58.82 | 7 | 41.18 | 17 |
9.94 |
Gesondheidswet | 12 | 66.67 | 6 | 33.33 | 18 |
10.53 |
Alle deelnemers | 113 | 66.08 | 58 | 33.92 | 171 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.