Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
32
100.00
0
0.00
32
18.71
Natuurwet
28
100.00
0
0.00
28
16.37
Opvoedkunde
8
100.00
0
0.00
8
4.68
Landbou -en Bosbouwet
10
100.00
0
0.00
10
5.85
Regsgeleerdheid
5
100.00
0
0.00
5
2.92
Teologie
3
100.00
0
0.00
3
1.75
Ekonomiese -en Bestuurswet
50
100.00
0
0.00
50
29.24
Ingenieurswese
17
100.00
0
0.00
17
9.94
Gesondheidswet
18
100.00
0
0.00
18
10.53
Alle deelnemers
171
100.00
0
0.00
171
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 100, Opsie 1 Natuurwet: 100, Opsie 1 Opvoedkunde: 100, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 100, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 100, Opsie 1 Teologie: 100, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 100, Opsie 1 Ingenieurswese: 100, Opsie 1 Gesondheidswet: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 100, Opsie 1
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.