Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Aan georganiseerde protes deelgeneem.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 1 | 3.13 | 4 | 12.50 | 27 | 84.38 | 32 |
18.71 |
Natuurwet | 0 | 0.00 | 5 | 17.86 | 23 | 82.14 | 28 |
16.37 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 8 |
4.68 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 2 | 20.00 | 8 | 80.00 | 10 |
5.85 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 3 | 60.00 | 2 | 40.00 | 5 |
2.92 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 3 |
1.75 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 4 | 8.00 | 6 | 12.00 | 40 | 80.00 | 50 |
29.24 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 1 | 5.88 | 16 | 94.12 | 17 |
9.94 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 4 | 22.22 | 14 | 77.78 | 18 |
10.53 |
Alle deelnemers | 5 | 2.92 | 27 | 15.79 | 139 | 81.29 | 171 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.