Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kan word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 13 | 40.63 | 16 | 50.00 | 3 | 9.38 | 32 |
18.71 |
Natuurwet | 9 | 32.14 | 17 | 60.71 | 2 | 7.14 | 28 |
16.37 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 7 | 87.50 | 1 | 12.50 | 8 |
4.68 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 20.00 | 8 | 80.00 | 0 | 0.00 | 10 |
5.85 |
Regsgeleerdheid | 3 | 60.00 | 2 | 40.00 | 0 | 0.00 | 5 |
2.92 |
Teologie | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 3 |
1.75 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 22 | 44.00 | 22 | 44.00 | 6 | 12.00 | 50 |
29.24 |
Ingenieurswese | 3 | 17.65 | 7 | 41.18 | 7 | 41.18 | 17 |
9.94 |
Gesondheidswet | 10 | 55.56 | 8 | 44.44 | 0 | 0.00 | 18 |
10.53 |
Alle deelnemers | 63 | 36.84 | 88 | 51.46 | 20 | 11.70 | 171 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.