Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Idees of begrippe gebruik uit verskillende vakke om werkopdragte af te handel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 53.13 | 14 | 43.75 | 1 | 3.13 | 32 |
18.71 |
Natuurwet | 8 | 28.57 | 20 | 71.43 | 0 | 0.00 | 28 |
16.37 |
Opvoedkunde | 4 | 50.00 | 3 | 37.50 | 1 | 12.50 | 8 |
4.68 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 30.00 | 5 | 50.00 | 2 | 20.00 | 10 |
5.85 |
Regsgeleerdheid | 3 | 60.00 | 2 | 40.00 | 0 | 0.00 | 5 |
2.92 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.75 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 11 | 22.00 | 36 | 72.00 | 3 | 6.00 | 50 |
29.24 |
Ingenieurswese | 6 | 35.29 | 8 | 47.06 | 3 | 17.65 | 17 |
9.94 |
Gesondheidswet | 8 | 44.44 | 9 | 50.00 | 1 | 5.56 | 18 |
10.53 |
Alle deelnemers | 60 | 35.09 | 100 | 58.48 | 11 | 6.43 | 171 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.