Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
29
24.37
90
75.63
119
69.59
Engels
12
30.77
27
69.23
39
22.81
Afr/Eng
3
60.00
2
40.00
5
2.92
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
2
25.00
6
75.00
8
4.68
Alle deelnemers
46
26.90
125
73.10
171
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 24.369747899, Opsie 1 Engels: 30.769230769, Opsie 1 Afr/Eng: 60, Opsie 1 Ander: 25, Opsie 1 Alle deelnemers: 26.900584795, Opsie 1 Afrikaans: 75.630252101, Opsie 2 Engels: 69.230769231, Opsie 2 Afr/Eng: 40, Opsie 2 Ander: 75, Opsie 2 Alle deelnemers: 73.099415204, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.