Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 28 | 87.50 | 4 | 12.50 | 32 |
18.71 |
Natuurwet | 23 | 82.14 | 5 | 17.86 | 28 |
16.37 |
Opvoedkunde | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 8 |
4.68 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 90.00 | 1 | 10.00 | 10 |
5.85 |
Regsgeleerdheid | 5 | 100.00 | 0 | 0.00 | 5 |
2.92 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.75 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 39 | 78.00 | 11 | 22.00 | 50 |
29.24 |
Ingenieurswese | 11 | 64.71 | 6 | 35.29 | 17 |
9.94 |
Gesondheidswet | 16 | 88.89 | 2 | 11.11 | 18 |
10.53 |
Alle deelnemers | 140 | 81.87 | 31 | 18.13 | 171 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.