Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 90.63 | 3 | 9.38 | 32 |
18.71 |
Natuurwet | 24 | 85.71 | 4 | 14.29 | 28 |
16.37 |
Opvoedkunde | 5 | 62.50 | 3 | 37.50 | 8 |
4.68 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 90.00 | 1 | 10.00 | 10 |
5.85 |
Regsgeleerdheid | 4 | 80.00 | 1 | 20.00 | 5 |
2.92 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.75 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 47 | 94.00 | 3 | 6.00 | 50 |
29.24 |
Ingenieurswese | 15 | 88.24 | 2 | 11.76 | 17 |
9.94 |
Gesondheidswet | 17 | 94.44 | 1 | 5.56 | 18 |
10.53 |
Alle deelnemers | 153 | 89.47 | 18 | 10.53 | 171 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.