Tydbestedingspatrone van Eerstejaarstudente

Tydsbestedingspatrone tov die lys aktiwiteite wat hieronder gegee word, is bepaal. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Studeer / huiswerk (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Kuier met vriende (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  3. Met dosente gesels buite klastyd (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  4. Oefening / sport (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  5. Werk (om geld te verdien) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  6. Vrywillige gemeenskapsdiens (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  7. Klubs / verenigings (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  8. TV Kyk (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  9. Rekenaar- / videospeletjies speel (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  10. Huishoudelike pligte (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  11. Godsdienstige aktiwiteite (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2010 se Alfa Vorderingsvraelys Resultate terug te keer.