Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 60.00 | 6 | 40.00 | 0 | 0.00 | 15 |
17.24 |
Natuurwet | 2 | 16.67 | 7 | 58.33 | 3 | 25.00 | 12 |
13.79 |
Opvoedkunde | 3 | 60.00 | 0 | 0.00 | 2 | 40.00 | 5 |
5.75 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 22.22 | 7 | 77.78 | 0 | 0.00 | 9 |
10.34 |
Regsgeleerdheid | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
1.15 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
1.15 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 13 | 41.94 | 15 | 48.39 | 3 | 9.68 | 31 |
35.63 |
Ingenieurswese | 3 | 30.00 | 6 | 60.00 | 1 | 10.00 | 10 |
11.49 |
Gesondheidswet | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 3 |
3.45 |
Alle deelnemers | 35 | 40.23 | 43 | 49.43 | 9 | 10.34 | 87 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.