Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel het jy oor die afgelope jaar gelees en geskryf? Aantal geskrewe referate, projekte, take of verslae tussen 5 en 19 bladsye?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. 20+

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
4
7.27
30
54.55
16
29.09
0
0.00
5
9.09
55
63.22
Manlik
2
6.25
23
71.88
6
18.75
1
3.13
0
0.00
32
36.78
Alle deelnemers
6
6.90
53
60.92
22
25.29
1
1.15
5
5.75
87
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.