Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
37
67.27
18
32.73
0
0.00
55
63.22
Manlik
9
28.13
21
65.63
2
6.25
32
36.78
Alle deelnemers
46
52.87
39
44.83
2
2.30
87
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
63
60
57
54
51
48
45
42
39
36
33
30
27
24
21
18
15
12
9
6
3
0













































Vroulik : 67.272727273, Opsie 1 Manlik  : 28.125, Opsie 1 Alle deelnemers: 52.873563218, Opsie 1 Vroulik : 32.727272727, Opsie 2 Manlik  : 65.625, Opsie 2 Alle deelnemers: 44.827586207, Opsie 2 Manlik  : 6.25, Opsie 3 Alle deelnemers: 2.2988505747, Opsie 3
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.