Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
14
93.33
1
6.67
15
17.24
Natuurwet
10
83.33
2
16.67
12
13.79
Opvoedkunde
5
100.00
0
0.00
5
5.75
Landbou -en Bosbouwet
8
88.89
1
11.11
9
10.34
Regsgeleerdheid
1
100.00
0
0.00
1
1.15
Teologie
1
100.00
0
0.00
1
1.15
Ekonomiese -en Bestuurswet
20
64.52
11
35.48
31
35.63
Ingenieurswese
7
70.00
3
30.00
10
11.49
Gesondheidswet
3
100.00
0
0.00
3
3.45
Alle deelnemers
69
79.31
18
20.69
87
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.