Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 34 | 53.13 | 30 | 46.88 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 35 | 66.04 | 18 | 33.96 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 13 | 68.42 | 6 | 31.58 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 14 | 73.68 | 5 | 26.32 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 6 |
1.74 |
Teologie | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 64 | 62.75 | 38 | 37.25 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 20 | 54.05 | 17 | 45.95 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 28 | 73.68 | 10 | 26.32 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 217 | 62.90 | 128 | 37.10 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.