Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Huishoudelike geweld". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 61 | 95.31 | 3 | 4.69 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 46 | 86.79 | 7 | 13.21 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 19 | 100.00 | 0 | 0.00 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 19 | 100.00 | 0 | 0.00 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.74 |
Teologie | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 91 | 89.22 | 11 | 10.78 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 33 | 89.19 | 4 | 10.81 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 38 | 100.00 | 0 | 0.00 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 319 | 92.46 | 26 | 7.54 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.