Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Kindermishandeling". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
210
99.06
2
0.94
212
61.45
Engels
93
97.89
2
2.11
95
27.54
Afr/Eng
16
100.00
0
0.00
16
4.64
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
21
95.45
1
4.55
22
6.38
Alle deelnemers
340
98.55
5
1.45
345
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 99.056603773, Opsie 1 Engels: 97.894736842, Opsie 1 Afr/Eng: 100, Opsie 1 Ander: 95.454545454, Opsie 1 Alle deelnemers: 98.550724637, Opsie 1 Afrikaans: 0.94339622641, Opsie 2 Engels: 2.1052631579, Opsie 2 Ander: 4.5454545454, Opsie 2 Alle deelnemers: 1.4492753623, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.