Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n sinvolle lewensfilosofie te ontwikkel.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 21 | 32.81 | 23 | 35.94 | 11 | 17.19 | 9 | 14.06 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 17 | 32.08 | 18 | 33.96 | 16 | 30.19 | 2 | 3.77 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 3 | 15.79 | 9 | 47.37 | 4 | 21.05 | 3 | 15.79 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 31.58 | 8 | 42.11 | 4 | 21.05 | 1 | 5.26 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 4 | 66.67 | 0 | 0.00 | 1 | 16.67 | 1 | 16.67 | 6 |
1.74 |
Teologie | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 0 | 0.00 | 2 | 28.57 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 36 | 35.29 | 32 | 31.37 | 24 | 23.53 | 10 | 9.80 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 15 | 40.54 | 10 | 27.03 | 7 | 18.92 | 5 | 13.51 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 11 | 28.95 | 16 | 42.11 | 9 | 23.68 | 2 | 5.26 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 116 | 33.62 | 118 | 34.20 | 76 | 22.03 | 35 | 10.14 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.