Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om sukses te behaal met my eie besigheid.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 15 | 23.44 | 26 | 40.63 | 12 | 18.75 | 11 | 17.19 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 13 | 24.53 | 9 | 16.98 | 13 | 24.53 | 18 | 33.96 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 3 | 15.79 | 7 | 36.84 | 5 | 26.32 | 4 | 21.05 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 31.58 | 12 | 63.16 | 0 | 0.00 | 1 | 5.26 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 3 | 50.00 | 1 | 16.67 | 2 | 33.33 | 6 |
1.74 |
Teologie | 1 | 14.29 | 1 | 14.29 | 1 | 14.29 | 4 | 57.14 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 36 | 35.29 | 37 | 36.27 | 20 | 19.61 | 9 | 8.82 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 13 | 35.14 | 11 | 29.73 | 7 | 18.92 | 6 | 16.22 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 6 | 15.79 | 19 | 50.00 | 9 | 23.68 | 4 | 10.53 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 93 | 26.96 | 125 | 36.23 | 68 | 19.71 | 59 | 17.10 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.