Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om welgesteld te wees.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 23 | 35.94 | 22 | 34.38 | 18 | 28.13 | 1 | 1.56 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 16 | 30.19 | 20 | 37.74 | 13 | 24.53 | 4 | 7.55 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 2 | 10.53 | 10 | 52.63 | 6 | 31.58 | 1 | 5.26 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 15.79 | 8 | 42.11 | 7 | 36.84 | 1 | 5.26 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 5 | 83.33 | 0 | 0.00 | 1 | 16.67 | 0 | 0.00 | 6 |
1.74 |
Teologie | 2 | 28.57 | 2 | 28.57 | 2 | 28.57 | 1 | 14.29 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 43 | 42.16 | 40 | 39.22 | 18 | 17.65 | 1 | 0.98 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 14 | 37.84 | 12 | 32.43 | 5 | 13.51 | 6 | 16.22 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 9 | 23.68 | 13 | 34.21 | 15 | 39.47 | 1 | 2.63 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 117 | 33.91 | 127 | 36.81 | 85 | 24.64 | 16 | 4.64 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.