Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om invloed te hê op politieke strukture.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 5 | 7.81 | 14 | 21.88 | 25 | 39.06 | 20 | 31.25 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 3 | 5.66 | 6 | 11.32 | 11 | 20.75 | 33 | 62.26 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 4 | 21.05 | 8 | 42.11 | 7 | 36.84 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.26 | 2 | 10.53 | 11 | 57.89 | 5 | 26.32 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 1 | 16.67 | 4 | 66.67 | 1 | 16.67 | 0 | 0.00 | 6 |
1.74 |
Teologie | 1 | 14.29 | 1 | 14.29 | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 6 | 5.88 | 17 | 16.67 | 47 | 46.08 | 32 | 31.37 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 2 | 5.41 | 2 | 5.41 | 16 | 43.24 | 17 | 45.95 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 1 | 2.63 | 7 | 18.42 | 15 | 39.47 | 15 | 39.47 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 20 | 5.80 | 57 | 16.52 | 137 | 39.71 | 131 | 37.97 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.