Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Vermoë om mondeling te kommunikeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
31
14.62
77
36.32
82
38.68
22
10.38
0
0.00
212
61.45
Engels
13
13.68
37
38.95
37
38.95
8
8.42
0
0.00
95
27.54
Afr/Eng
5
31.25
5
31.25
5
31.25
1
6.25
0
0.00
16
4.64
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
2
9.09
10
45.45
8
36.36
2
9.09
0
0.00
22
6.38
Alle deelnemers
51
14.78
129
37.39
132
38.26
33
9.57
0
0.00
345
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
35
30
25
20
15
10
5
0

















Afrikaans: 14.622641509, Opsie 1 Engels: 13.684210526, Opsie 1 Afr/Eng: 31.25, Opsie 1 Ander: 9.0909090909, Opsie 1 Alle deelnemers: 14.782608696, Opsie 1 Afrikaans: 36.320754717, Opsie 2 Engels: 38.947368421, Opsie 2 Afr/Eng: 31.25, Opsie 2 Ander: 45.454545454, Opsie 2 Alle deelnemers: 37.391304348, Opsie 2 Afrikaans: 38.679245283, Opsie 3 Engels: 38.947368421, Opsie 3 Afr/Eng: 31.25, Opsie 3 Ander: 36.363636364, Opsie 3 Alle deelnemers: 38.260869565, Opsie 3 Afrikaans: 10.377358491, Opsie 4 Engels: 8.4210526315, Opsie 4 Afr/Eng: 6.25, Opsie 4 Ander: 9.0909090909, Opsie 4 Alle deelnemers: 9.5652173913, Opsie 4
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.