Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe seker is jy dat jy jou huidige studieprogram aan hierdie instelling suksesvol sal afhandel? (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie onseker
- Onseker
- Seker
- Baie seker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 9.38 | 9 | 14.06 | 22 | 34.38 | 27 | 42.19 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 1 | 1.89 | 8 | 15.09 | 16 | 30.19 | 28 | 52.83 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 7 | 36.84 | 12 | 63.16 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.26 | 2 | 10.53 | 6 | 31.58 | 10 | 52.63 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 6 |
1.74 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 6 | 5.88 | 12 | 11.76 | 40 | 39.22 | 44 | 43.14 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 2 | 5.41 | 10 | 27.03 | 8 | 21.62 | 17 | 45.95 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 3 | 7.89 | 3 | 7.89 | 12 | 31.58 | 20 | 52.63 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 19 | 5.51 | 44 | 12.75 | 118 | 34.20 | 164 | 47.54 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.