Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Per e-pos gekommunikeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 46 | 71.88 | 14 | 21.88 | 4 | 6.25 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 32 | 60.38 | 18 | 33.96 | 3 | 5.66 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 9 | 47.37 | 6 | 31.58 | 4 | 21.05 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 42.11 | 9 | 47.37 | 2 | 10.53 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 2 | 33.33 | 1 | 16.67 | 6 |
1.74 |
Teologie | 2 | 28.57 | 2 | 28.57 | 3 | 42.86 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 68 | 66.67 | 28 | 27.45 | 6 | 5.88 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 26 | 70.27 | 8 | 21.62 | 3 | 8.11 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 27 | 71.05 | 7 | 18.42 | 4 | 10.53 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 221 | 64.06 | 94 | 27.25 | 30 | 8.70 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.