Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 39 | 60.94 | 24 | 37.50 | 1 | 1.56 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 29 | 54.72 | 21 | 39.62 | 3 | 5.66 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 10 | 52.63 | 7 | 36.84 | 2 | 10.53 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 26.32 | 14 | 73.68 | 0 | 0.00 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.74 |
Teologie | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 2 | 28.57 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 51 | 50.00 | 46 | 45.10 | 5 | 4.90 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 19 | 51.35 | 14 | 37.84 | 4 | 10.81 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 30 | 78.95 | 6 | 15.79 | 2 | 5.26 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 192 | 55.65 | 134 | 38.84 | 19 | 5.51 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.