Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 54 | 84.38 | 10 | 15.63 | 0 | 0.00 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 36 | 67.92 | 17 | 32.08 | 0 | 0.00 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 18 | 94.74 | 1 | 5.26 | 0 | 0.00 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 42.11 | 10 | 52.63 | 1 | 5.26 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 0 | 0.00 | 6 |
1.74 |
Teologie | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 0 | 0.00 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 76 | 74.51 | 24 | 23.53 | 2 | 1.96 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 21 | 56.76 | 14 | 37.84 | 2 | 5.41 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 33 | 86.84 | 5 | 13.16 | 0 | 0.00 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 256 | 74.20 | 84 | 24.35 | 5 | 1.45 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.