Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kan word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 21 | 32.81 | 38 | 59.38 | 5 | 7.81 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 14 | 26.42 | 33 | 62.26 | 6 | 11.32 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 2 | 10.53 | 16 | 84.21 | 1 | 5.26 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 10.53 | 16 | 84.21 | 1 | 5.26 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.74 |
Teologie | 3 | 42.86 | 3 | 42.86 | 1 | 14.29 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 40 | 39.22 | 54 | 52.94 | 8 | 7.84 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 5 | 13.51 | 20 | 54.05 | 12 | 32.43 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 25 | 65.79 | 12 | 31.58 | 1 | 2.63 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 115 | 33.33 | 195 | 56.52 | 35 | 10.14 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.