Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
74
27.72
193
72.28
267
77.39
Bruin
18
33.96
35
66.04
53
15.36
Swart
11
52.38
10
47.62
21
6.09
Indier
1
25.00
3
75.00
4
1.16
Alle deelnemers
104
30.14
241
69.86
345
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 27.715355805, Opsie 1 Bruin   : 33.962264151, Opsie 1 Swart   : 52.380952381, Opsie 1 Indier  : 25, Opsie 1 Alle deelnemers: 30.144927536, Opsie 1 Wit     : 72.284644195, Opsie 2 Bruin   : 66.037735849, Opsie 2 Swart   : 47.619047619, Opsie 2 Indier  : 75, Opsie 2 Alle deelnemers: 69.855072464, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.