Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 45.31 | 35 | 54.69 | 64 |
18.55 |
Natuurwet | 18 | 33.96 | 35 | 66.04 | 53 |
15.36 |
Opvoedkunde | 5 | 26.32 | 14 | 73.68 | 19 |
5.51 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 21.05 | 15 | 78.95 | 19 |
5.51 |
Regsgeleerdheid | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
1.74 |
Teologie | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
2.03 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 28 | 27.45 | 74 | 72.55 | 102 |
29.57 |
Ingenieurswese | 7 | 18.92 | 30 | 81.08 | 37 |
10.72 |
Gesondheidswet | 6 | 15.79 | 32 | 84.21 | 38 |
11.01 |
Alle deelnemers | 104 | 30.14 | 241 | 69.86 | 345 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.