Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 60.71 | 11 | 39.29 | 28 |
22.95 |
Natuurwet | 12 | 66.67 | 6 | 33.33 | 18 |
14.75 |
Opvoedkunde | 7 | 100.00 | 0 | 0.00 | 7 |
5.74 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.82 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
2.46 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 16 | 55.17 | 13 | 44.83 | 29 |
23.77 |
Ingenieurswese | 7 | 58.33 | 5 | 41.67 | 12 |
9.84 |
Gesondheidswet | 14 | 58.33 | 10 | 41.67 | 24 |
19.67 |
Alle deelnemers | 76 | 62.30 | 46 | 37.70 | 122 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.