Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 29 | 33.72 | 57 | 66.28 | 86 |
70.49 |
Bruin | 5 | 22.73 | 17 | 77.27 | 22 |
18.03 |
Swart | 4 | 40.00 | 6 | 60.00 | 10 |
8.20 |
Indier | 0 | 0.00 | 4 | 100.00 | 4 |
3.28 |
Alle deelnemers | 38 | 31.15 | 84 | 68.85 | 122 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.