Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n gemeenskapsleier te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 4 | 14.29 | 6 | 21.43 | 10 | 35.71 | 8 | 28.57 | 28 |
22.95 |
Natuurwet | 0 | 0.00 | 1 | 5.56 | 9 | 50.00 | 8 | 44.44 | 18 |
14.75 |
Opvoedkunde | 1 | 14.29 | 2 | 28.57 | 4 | 57.14 | 0 | 0.00 | 7 |
5.74 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.82 |
Teologie | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 3 |
2.46 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 2 | 6.90 | 4 | 13.79 | 13 | 44.83 | 10 | 34.48 | 29 |
23.77 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 2 | 16.67 | 6 | 50.00 | 4 | 33.33 | 12 |
9.84 |
Gesondheidswet | 5 | 20.83 | 6 | 25.00 | 7 | 29.17 | 6 | 25.00 | 24 |
19.67 |
Alle deelnemers | 14 | 11.48 | 21 | 17.21 | 50 | 40.98 | 37 | 30.33 | 122 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.