Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Watter finansiële hulpbron het die GROOTSTE gedeelte van jou universiteitsuitgawes in jou eerstejaar gedek (huisvesting, klasgeld, sakgeld, ens.)? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Familiehulpbronne (ouers, familielede, eggenoot/lewensmaat)
  2. Eie hulpbronne (werkspaargeld, deeltydse studentewerk, ander inkomste)
  3. Finansiële hulp wat nie terugbetaal moet word nie (beurse, toekennings)
  4. Finansiële hulp wat wel terugbetaal moet word (lenings, beurslenings, ens.)
  5. Ander finansiële hulpbronne

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
55
63.95
4
4.65
9
10.47
18
20.93
0
0.00
86
70.49
Bruin
8
36.36
0
0.00
10
45.45
4
18.18
0
0.00
22
18.03
Swart
2
20.00
0
0.00
5
50.00
3
30.00
0
0.00
10
8.20
Indier
1
25.00
0
0.00
2
50.00
1
25.00
0
0.00
4
3.28
Alle deelnemers
66
54.10
4
3.28
26
21.31
26
21.31
0
0.00
122
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
55
50
45
40
35
30
25
20
15
10
5
0

























Wit     : 63.953488372, Opsie 1 Bruin   : 36.363636364, Opsie 1 Swart   : 20, Opsie 1 Indier  : 25, Opsie 1 Alle deelnemers: 54.098360656, Opsie 1 Wit     : 4.6511627907, Opsie 2 Alle deelnemers: 3.2786885246, Opsie 2 Wit     : 10.465116279, Opsie 3 Bruin   : 45.454545454, Opsie 3 Swart   : 50, Opsie 3 Indier  : 50, Opsie 3 Alle deelnemers: 21.31147541, Opsie 3 Wit     : 20.930232558, Opsie 4 Bruin   : 18.181818182, Opsie 4 Swart   : 30, Opsie 4 Indier  : 25, Opsie 4 Alle deelnemers: 21.31147541, Opsie 4
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.