Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Klasse misgeloop".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
1
1.47
47
69.12
20
29.41
68
55.74
Manlik
3
5.56
38
70.37
13
24.07
54
44.26
Alle deelnemers
4
3.28
85
69.67
33
27.05
122
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.