Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 78.57 | 5 | 17.86 | 1 | 3.57 | 28 |
22.95 |
Natuurwet | 7 | 38.89 | 11 | 61.11 | 0 | 0.00 | 18 |
14.75 |
Opvoedkunde | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 0 | 0.00 | 7 |
5.74 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.82 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 3 |
2.46 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 34.48 | 19 | 65.52 | 0 | 0.00 | 29 |
23.77 |
Ingenieurswese | 4 | 33.33 | 7 | 58.33 | 1 | 8.33 | 12 |
9.84 |
Gesondheidswet | 17 | 70.83 | 7 | 29.17 | 0 | 0.00 | 24 |
19.67 |
Alle deelnemers | 67 | 54.92 | 53 | 43.44 | 2 | 1.64 | 122 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.