Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 32.14 | 19 | 67.86 | 28 |
22.95 |
Natuurwet | 4 | 22.22 | 14 | 77.78 | 18 |
14.75 |
Opvoedkunde | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
5.74 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.82 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 3 |
2.46 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 8 | 27.59 | 21 | 72.41 | 29 |
23.77 |
Ingenieurswese | 2 | 16.67 | 10 | 83.33 | 12 |
9.84 |
Gesondheidswet | 13 | 54.17 | 11 | 45.83 | 24 |
19.67 |
Alle deelnemers | 40 | 32.79 | 82 | 67.21 | 122 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.