Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Belastingontduiking". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
24
70.59
10
29.41
34
16.92
Natuurwet
21
67.74
10
32.26
31
15.42
Opvoedkunde
5
50.00
5
50.00
10
4.98
Landbou -en Bosbouwet
10
76.92
3
23.08
13
6.47
Regsgeleerdheid
4
80.00
1
20.00
5
2.49
Teologie
2
66.67
1
33.33
3
1.49
Ekonomiese -en Bestuurswet
39
67.24
19
32.76
58
28.86
Ingenieurswese
10
47.62
11
52.38
21
10.45
Gesondheidswet
17
65.38
9
34.62
26
12.94
Alle deelnemers
132
65.67
69
34.33
201
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.