Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
31
23.48
101
76.52
132
65.67
Engels
15
34.09
29
65.91
44
21.89
Afr/Eng
3
30.00
7
70.00
10
4.98
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
9
60.00
6
40.00
15
7.46
Alle deelnemers
58
28.86
143
71.14
201
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 23.484848485, Opsie 1 Engels: 34.090909091, Opsie 1 Afr/Eng: 30, Opsie 1 Ander: 60, Opsie 1 Alle deelnemers: 28.855721393, Opsie 1 Afrikaans: 76.515151515, Opsie 2 Engels: 65.909090909, Opsie 2 Afr/Eng: 70, Opsie 2 Ander: 40, Opsie 2 Alle deelnemers: 71.144278607, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.