Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 14 | 41.18 | 20 | 58.82 | 34 |
16.92 |
Natuurwet | 7 | 22.58 | 24 | 77.42 | 31 |
15.42 |
Opvoedkunde | 4 | 40.00 | 6 | 60.00 | 10 |
4.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 23.08 | 10 | 76.92 | 13 |
6.47 |
Regsgeleerdheid | 3 | 60.00 | 2 | 40.00 | 5 |
2.49 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
1.49 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 29.31 | 41 | 70.69 | 58 |
28.86 |
Ingenieurswese | 5 | 23.81 | 16 | 76.19 | 21 |
10.45 |
Gesondheidswet | 4 | 15.38 | 22 | 84.62 | 26 |
12.94 |
Alle deelnemers | 58 | 28.86 | 143 | 71.14 | 201 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.