Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hĂȘ. Om inligting in te samel, te ontleed en te organiseer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
21
14.69
63
44.06
53
37.06
6
4.20
0
0.00
143
71.14
Manlik
9
15.52
24
41.38
20
34.48
5
8.62
0
0.00
58
28.86
Alle deelnemers
30
14.93
87
43.28
73
36.32
11
5.47
0
0.00
201
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
35
30
25
20
15
10
5
0

















Vroulik : 14.685314685, Opsie 1 Manlik  : 15.517241379, Opsie 1 Alle deelnemers: 14.925373134, Opsie 1 Vroulik : 44.055944056, Opsie 2 Manlik  : 41.379310345, Opsie 2 Alle deelnemers: 43.283582089, Opsie 2 Vroulik : 37.062937063, Opsie 3 Manlik  : 34.482758621, Opsie 3 Alle deelnemers: 36.31840796, Opsie 3 Vroulik : 4.1958041958, Opsie 4 Manlik  : 8.6206896551, Opsie 4 Alle deelnemers: 5.4726368159, Opsie 4
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.