Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Vertroue in jou vermoë om in die samelewing te funksioneer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 31 | 21.83 | 49 | 34.51 | 48 | 33.80 | 12 | 8.45 | 2 | 1.41 | 142 |
70.65 |
Bruin | 4 | 10.00 | 21 | 52.50 | 12 | 30.00 | 1 | 2.50 | 2 | 5.00 | 40 |
19.90 |
Swart | 6 | 35.29 | 4 | 23.53 | 1 | 5.88 | 4 | 23.53 | 2 | 11.76 | 17 |
8.46 |
Indier | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.00 |
Alle deelnemers | 41 | 20.40 | 74 | 36.82 | 63 | 31.34 | 17 | 8.46 | 6 | 2.99 | 201 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.