Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 64.71 | 11 | 32.35 | 1 | 2.94 | 34 |
16.92 |
Natuurwet | 19 | 61.29 | 12 | 38.71 | 0 | 0.00 | 31 |
15.42 |
Opvoedkunde | 7 | 70.00 | 3 | 30.00 | 0 | 0.00 | 10 |
4.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 46.15 | 7 | 53.85 | 0 | 0.00 | 13 |
6.47 |
Regsgeleerdheid | 5 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 5 |
2.49 |
Teologie | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 3 |
1.49 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 31 | 53.45 | 25 | 43.10 | 2 | 3.45 | 58 |
28.86 |
Ingenieurswese | 14 | 66.67 | 7 | 33.33 | 0 | 0.00 | 21 |
10.45 |
Gesondheidswet | 22 | 84.62 | 3 | 11.54 | 1 | 3.85 | 26 |
12.94 |
Alle deelnemers | 128 | 63.68 | 68 | 33.83 | 5 | 2.49 | 201 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.