Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Aan georganiseerde protes deelgeneem.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
3
2.27
25
18.94
104
78.79
132
65.67
Engels
0
0.00
7
15.91
37
84.09
44
21.89
Afr/Eng
0
0.00
0
0.00
10
100.00
10
4.98
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
2
13.33
0
0.00
13
86.67
15
7.46
Alle deelnemers
5
2.49
32
15.92
164
81.59
201
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 2.2727272727, Opsie 1 Ander: 13.333333333, Opsie 1 Alle deelnemers: 2.4875621891, Opsie 1 Afrikaans: 18.939393939, Opsie 2 Engels: 15.909090909, Opsie 2 Alle deelnemers: 15.92039801, Opsie 2 Afrikaans: 78.787878788, Opsie 3 Engels: 84.090909091, Opsie 3 Afr/Eng: 100, Opsie 3 Ander: 86.666666666, Opsie 3 Alle deelnemers: 81.592039801, Opsie 3
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.