Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Klasse misgeloop".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 20.59 | 20 | 58.82 | 7 | 20.59 | 34 |
16.92 |
Natuurwet | 4 | 12.90 | 19 | 61.29 | 8 | 25.81 | 31 |
15.42 |
Opvoedkunde | 2 | 20.00 | 5 | 50.00 | 3 | 30.00 | 10 |
4.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 8 | 61.54 | 5 | 38.46 | 13 |
6.47 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 5 | 100.00 | 0 | 0.00 | 5 |
2.49 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.49 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 17.24 | 36 | 62.07 | 12 | 20.69 | 58 |
28.86 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 15 | 71.43 | 6 | 28.57 | 21 |
10.45 |
Gesondheidswet | 3 | 11.54 | 13 | 50.00 | 10 | 38.46 | 26 |
12.94 |
Alle deelnemers | 26 | 12.94 | 124 | 61.69 | 51 | 25.37 | 201 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.